Adam se Hart DVD

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780620437981

Christelik / Christian: Huwelik & Verhoudings / Marriage & Relationship

R 150
Ten spyte van Dawid se owerspel, die wellus in sy lewe en die bloed op sy hande, was hy gereken as die grootste koning van alle tye. Dawid het ten spyte van sy foute, sy hart uitgestort voor God. Hy het naak, sonder pretensies in die hart van sy manwees gestaan. In Adam se Hart praat Gretha oor die hart van elke man voor God. Tradisionele leuens dat ware manwees gemeet word aan sukses, krag, status, inkomste en seks, word uitgejaag.
Publikasiedatum: 2009-12-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development