Superhelde Storieboek

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431612307

Christelik - Kinders: Algemeen

R 180
Wat het Simson, Dawid en Jesus in gemeen? Jy't reg geraai! Hulle is helde ... en jy is ook een! Jy is God se spesiale helper, want Hy het 'n spesiale werk wat nét jy kan doen.
Dit is die boodskap wat Carolyn Larsen in Superhelde - Storieboek by seuns tuisbring. Hierdie ongeÂ-looflike stoÂ-ries uit hulle groot helde-gids - die Bybel - sal hulle leer dat God 'n spesiale plan vir almal het. Die 24 stories uit die Ou en Nuwe Testament word versterk deur aksiebelaaide illusÂ-trasies met 'n strokiesprent-gevoel. Dit sal vir seuns 'n prentjie skets van hoe sommige van God se grootÂ-ste helde se lewens gelyk het.
Elke storie het ook 'n karaktertrek van 'n superÂ-held, wenk vir die jong leser en spesiale kernvers. Dan is daar ook 'n engel-held wat op die bladsye vir seuns wegkruip.
Publikasiedatum: 2016-08-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development