Afslag slegs op aanlynbestellings

Liesbeth

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780620456043

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 229
R 206Jy spaar R 23
Die aangrypende verhaal van Liesbeth toets die woorde van die Prediker wat se alles kom tot niks. Op haar soeke na die waarde van lewe met al sy ingeslote pyn en teleurstellings, blyk dit dat nou die enigste regte tyd is, dat sogenaamde leiding van wyse manne 'n sprokie is, dat vrede en vergifnis 'n luukse en 'n guns aan jouself is. Haar ondervindinge deur die jare is bloot versamelde kennis: doringdraad lewe vol stekels en distels, bedwelmende katjiepiering nektar...
Publikasiedatum: 2010-05-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.