Briewe van Uys Krige uit Frankryk en Spanje

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780620469265

Nie-fiksie / Non-fiction: Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography

R 260
Uys Krige se geboorte 100 jaar gelede word vanjaar gevier. Hierdie brieweboek vorm deel van die huldiging. Die briewe weerspieël die ontstaan van Krige se eerste bundel gedigte, Kentering, die invloed van sy verblyf in die twee Mediterreense lande en sy vriendskap met die digter Roy Campbell.
Publikasiedatum: 2010-10-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development