Hallo Lewe

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780620477932

Nie-fiksie / Non-fiction: Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography

R 139
"Ek het sewe jaar gelede begin lewe, die dag toe my man in my arms dood is! Ek moes kies: lewe ek of lê ek?"

Vir Tanya was die dood deel van haar lewe sedert sy 18 jaar oud was. Haar ma, pa, ouma en eerste man, Tony, is oor 'n tydperk van 12 jaar oorlede. Sy was ook in 'n ernstige perdry-ongeluk wat haar haar reuksintuig ontneem het nadat 'n perd haar aan haar voet gesleep het.
Publikasiedatum: 2010-11-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development