Herken Satan se spelplan

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9781415324417

Christelik / Christian: Christelike Leefwyse / Christian Living

Christelik / Christian  -  Christelike Leefwyse / Christian Living
R 150
Hoe sou jou lewe verander as jy vooraf kon weet van demoniese aanvalle wat teen jou en jou gesin beplan word? In Herken Satan se spelplan verskaf Perry Stone vir jou 'n voorkomende strategie met antwoorde op belangrike vrae oor die duiwel se aanvalsplan,insluitend:
- Kan Satan hoor wat ek dink?
- Kan hy my lewe vroegtydig beëindig?
- Hoe kan mens sy planne verslaan?
Verbreed jou kennis van geestelike oorlogvoering sowel as jou krag om die bose teen te staan. Herken Satan se spelplan sal jou help om Satan se geheime strategieë te ontbloot,om te verstaan hoe Satan dink,om sy grootste geheime wapens te ontdek en om met jou eie kragtige taktiek hom te verslaan.
Publikasiedatum: 2013-06-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development