Anderkant Cuito

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780620500142

Nie-fiksie / Non-fiction: Militêr / Military

R 185
Anderkant Cuito is die verhaal van 'n groep oudsoldate wat teruggaan na ou basisse en slagvelde in Namibië en Angola, waar die Grensoorlog van 1966 tot 1989 gewoed het.

Hulle deel herinneringe, onthou makkers, ontlaai, reik uit na ou vyande, maak vriende langs die pad, reis deur die geskiedenis en soek na die waarheid. Hulle is die generasie wat 'n vuur - in 1914 aangesteek en aan die gang gehou deur politici - ver buite die grense van Suid-Afrika moes gaan blus.
Publikasiedatum: 2011-04-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development