Leon die lokvink

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780624022862

Kinders: Tieners

R 113
Leon die lokvink is 'n treffer-spanningsverhaal uit die pen van Pieter Delport. Leon raak deur sy koerantverkopery onwetend by 'n smokkelnetwerk betrokke - en toe begin die poppe dans!


Publikasiedatum: 1998-01-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development