Fiela se kind skooluitgawe

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780624025146

Kinders: Tieners

R 192
Dalene Matthee se tweede roman uit die bekende en gewilde Knysnabos-trilogie.
Die bruin vrou Fiela Komoetie het haar wit vondelingkind Benjamin met liefde en trots grootgemaak, tot die dag dat die sensusmanne hom kom haal het. Jare later is dit Benjamin / Lukas self wat worstel met die vraag: wie is ek?
Publikasiedatum: 2000-01-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development