Blinde sambok

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780624039808

Kinders: Tieners

R 129
Gideonette onthou alles van die dag toe sy gebore is tot in die fynste besonderhede. Hoe almal gesê het hulle het nie hoop vir hierdie bondeltjie sprinkaanbene nie. En hoe sy besluit het sy WIL LEWE en hulle almal verkeerd bewys het.
Publikasiedatum: 2001-03-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development