Slimkoppe Vaardighede Voorskool Syfers

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775788218

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 30
Die Slimkoppe-vaardigheidsreeks fokus op kernvaardighede in die SA kurrikulum, soos optel, aftrek, klank en spelling. Die Slimkoppe-vaardigheidswerkboeke dek drie grade in een. In elke boek is die aktiwiteite op drie vlakke gerangskik sodat kinders wat vinnig leer vinnig deur die grade kan vorder, terwyl outjies wat sukkel stap vir stap moeilike werk onder die knie kry. Dié nuwe werkboeke bou voort op die suksesvolle Skimkoppe-model met slimkop-karakters en situasies wat kinders se aandag behou en dit pret maak om te leer. Vir elke aktiwiteit is daar notas en antwoorde.
Publikasiedatum: 2016-05-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.