Boereoorlogstories

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780624051398

Fiksie: Kortverhale

R 270
Die Anglo-Boereoorlog het sy spore op die ganse Suid-Afrikaanse bevolking gelaat. Oor 'n eeu heen het sentimente jeens die oorlog gewissel en die talle gesigspunte in hierdie kortverhaalbundel getuig daarvan.
Publikasiedatum: 2011-05-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development