Kos in n kits vir volgehoue energie

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780624052678
R 260
Ons weet almal dat gesonde kos en kos met 'n hoë voedingswaarde baie belangrik is vir ons langtermyn gesondheid en energievlakke elke dag. Maar helaas, met druk programme en vol werksdae bly dit 'n groot uitdaging om goed en gesond te eet.

Kos in 'n kits vir volgehoue energie gaan nie oor onbereikbare ideale nie. Dit is 'n praktiese, doenbare gids vir gewone mense met vol lewens en baie verskillende verpligtinge.
Publikasiedatum: 2011-11-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development