Vat n Gap

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780624052739

Fiksie: Romans

R 225
In Londen sal sy kan vlug van alles, glo rykmansdogter Jaz. Veral van die goed wat sy wil vergeet. Fashion is haar ding, maar beslis nié skottelgoedwas in bars en loodgrys lug nie. Boonop is haar woonstelmaats nie juis waaraan sy gewoond is nie.
Publikasiedatum: 2011-05-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development