Briewe aan my kinders twiets wat jou laat dink

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780624052784

Nie-fiksie / Non-fiction: Algemeen / General

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Algemeen / General
R 155
R 124Jy spaar R 31
Eers was die raad net bedoel vir Jonathan Jansen se eie kinders wat op die punt van volwassenheid gestaan het. Maar dié stukkies wysheid het gou versprei na die studente van die Universiteit van die Vrystaat - en toe nog verder na Jansen se duisende volgelinge op Facebook en Twitter.

Jansen het elke dag 'n 'brief aan sy kinders' geskryf, 'n klein stukkie lewenswysheid oor enigiets van die liefde tot menswees. Dié humoristies dog aangrypende twiets bewys oor en oor hoekom Jansen Suid-Afrika se morele barometer geword het.

'n Bundel met outydse raad, geskryf in 'n 21ste eeuse formaat, wat aanklank sal vind by oud en jonk.
Publikasiedatum: 2012-03-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.