Wildplaasbestuur

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780627025310
R 999
Hierdie 4de uitgawe van die titel bevat riglyne vir elke komponent van ekstensiewe wildboerdery. Dit is omvattend herstruktureer en bygewerk om die nuutste beskikbare inligting weer te gee.
Daarby is daar etlike nuwe hoofstukke, onder andere oor bemarking, boogjag, groensafari's en nog meer. Die titel is reeds gevestig as die primere handleiding vir studente en wildboere. Daarbenewens is dit 'n uitstekende algemene inligtingsbron oor talle wildsoorte in Suid-Afrika.
Publikasiedatum: 2006-01-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development