Geillustreerde woorde van Jesus Inkleurboek

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431615964

Nie-fiksie / Non-fiction: Inkleurboeke / Colouring Books

R 200
365 ontwerpe waardeur Jesus jou hart sal aanraak.

Jesus se woorde staan vir altyd vas - van die dag toe Hy dit gesê het en dit in die Evangelies opgeneem is, tot vandag toe. En dit is hierdie rotsvaste vertroosting, raad en aanmoediging wat Carolyn Larsen vir vandag se vrou verwoord in Die geïllustreerde woorde van Jesus vir vroue.
Vroue kan in hierdie dagboek Jesus se woorde werklik hul eie maak met die 366 pragtige woordkuns-teksverse by elke dagstuk. Carolyn Larsen wys vroue hoe hierdie woorde van Jesus op elke aspek van 'n vrou se lewe van toepasÂ-sing is.
Saam met die woordkuns-ontwerpe wat ingekleur kan word, sluit elke dagstuk af met 'n gebed of inÂ-spirerenÂ-de aanhaling en daar is ook plek vir persoonlike notas.
In 'n wêreld waar vroue daagliks voor groot uitdaÂ-gings te staan kom, sal die wyse woorde van Jesus hulÂ-le inspireer terwyl hulle ook uiting aan hulle kreatiwiteit kan gee.
Publikasiedatum: 2016-04-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development