Nuwe RSA Atlas

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780636061866
R 198
Hierdie bekende atlas is op datum gebring volgens die nuwe Nasionale Leerplan. Dit het vol kleur kaarte, grafieke, illustrasies and fotos en is ondersteun deur 'n omvatende index wat maklik is om te gebruik. Dit is geskik om te gebruik vanaf Graad 4 tot 9. Dit is ook in Engels beskikbaar.
Publikasiedatum: 2004-07-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development