Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775892823

Leermiddels: Graad 1

Leermiddels  -  Graad 1
R 238
Die NUWE ALLES-IN-EEN Graad 1-Grootboeke is die nuutste toevoeging tot die NUWE ALLES-IN-EEN-REEKS.
* sluit aan en verryk die temas wat vir Afrikaans EAT gekies is
* bevat 'n wye verskeidenheid tipes tekste, stories, feitetekste, rympies en raaisels
* is so geïllustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder
* bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.
Publikasiedatum: 2015-05-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development