Tuiswerk Tutor Wiskunde Graad 7 tot Graad 9

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780636080713

Leermiddels: Graad 7

R 136
met die Wiskunde tuiswerk tutor sal jy die oplossings vir die probleme in jou wiskundehuiswerk maklik en vinning kry, en jy sal jou wiskundevaardighede met sukses en selfvertroue kan toepas.

Die boek bevat :
Konsepte en hersiening
Huiswerkprobleme
Maklik verstaanbare voorbeelde
Duidelike definisies
Stap vir stap oplossings

Die boek is die beste hulpmiddel vir suksesvolle resultate en kan saam met enige handboek gebruik word.
Publikasiedatum: 2007-12-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development