Blou Uur

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780636094635

Fiksie: Dramas

R 129
Blou Uur is 'n splinternuwe drama uit die pen van die veelbekroonde dramaturg, Reza de Wet. Hierdie boeiende en ontroerende drama handel oor 'n verteller wat terugdink aan haar eksentrieke tante, aunt Celeste, wat onverwags by haar ouma se huis opgedaag het toe die verteller nog 'n dogtertjie was. Die verteller probeer die romantiese en idilliese gebeure van die verlede verwerk terwyl aunt Celeste by haar sppok. Hoewel die drama oor verlies handel, is dit ook lig en komies.
Publikasiedatum: 2008-02-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development