Orania

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9781415206812

Nie-fiksie / Non-fiction: Reis, Kaarte & Toerisme / Travel, Guides & Maps

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Reis, Kaarte & Toerisme / Travel, Guides & Maps
R 350
R 280Jy spaar R 70
Orania is nie langs enige hoofroete nie. In die barre Noord-Kaap, iewers op die R369 tussen Hopetown en Petrusville, sowat 160 km van Kimberley, lê dié dorp wat sedert sy totstandkoming as 'n volkstaat slegs vir wit Afrikaners in kontroversie gehul is. Dis 'n dorp van ongewone kombinasies: 'n duisend wit mense en derduisende pekanbome;droë Karoo en die groen soom van die Oranjerivier; die ideologie van sommigesen die opportunisme van ander.Mense wonder oor Orania. Hoe ís dit daar? Watter soort mense bly daar? Is daar toegangshekke? Is dit neo-apartheid? Fotograaf Michael Hammond rig sy kamera op die mense van Orania en skrywer Hanlie Retief gee in meegaande vertellings 'n blik op hul lewens.The text is written in both English and Afrikaans.
Publikasiedatum: 2014-04-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.