Profeet

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780795703171

Fiksie: Poësie

R 155
Kahlil Gibran word vandag beskou as die mees gelese digter naas Shakespeare en Lao-Tzu. En Die Profeet is sowaar sy meesterstuk.. Dit word algemeen beskou as een van die mees klassieke werke van ons tyd, veral omdat die skrywer se eie geestelike behoeftes so treffend daarin weerspieël word. In dié bundel vind ons voedsel vir die gees en die verstand.
Publikasiedatum: 2010-11-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development