Rolbalspeler

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780795703225

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 260
R 208Jy spaar R 52
Hans vleg rottangmandjies in Soutrivier. Hy bly saam met sy ma en broer in Bishop Lavis, en dit gaan maar sukkel-sukkel, veral noudat sy ma diabetes het. Op pad werk toe een oggend help 'n blondekop-vrou hom oor Voortrekkerweg, nog voor hy 'n woord kan uitkry. Dis eers oorkant die straat dat hy haar reghelp. 'Dankie, maar dit was nie nodig nie,' sit hy haar op haar plek. Net omdat hy sleg sien beteken nie hy's hulpeloos nie ...
Dit neem nie lank voor hy en die blondekop vriende raak nie. Erika moedig hom aan om lid te word van die plaaslike rolbalklub vir blindes. En om klaar te maak met skool. In 'n oogwink verander Hans se hele lewe. Daar is skielik weer hoop, nuwe vriende, en bowenal, as hy Erika se stem hoor, is daar skoenlappers in sy maag.
Die rolbalspeler vertel die ontroerende verhaal van 'n jong man wat vir die eerste keer in sy lewe sy voete vind. Twee persent sig is dalk 'n hindernis, maar niks skeel met sy verstand, en met sy hárt nie.
Publikasiedatum: 2017-06-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.