Afslag slegs op aanlynbestellings

Ontdek die Boodskap van die Nuwe Testament

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431608478

Christelik / Christian: Bybelstudie / Bible Study

Christelik / Christian  -  Bybelstudie / Bible Study
R 150
R 135Jy spaar R 15
Die groot temas van die Nuwe Testament is nie veronderstel om op hul eie ondersoek en verÂ-staan te word nie. In Ontdek die boodskap van die Nuwe Testamentbespreek Jan van der Watt en Francois Tolmie die hoofmomente van die Nuwe Testament een vir een; op só 'n manier dat 'n leser ontdek wat die Nuwe Testament vandag vir gelowiges te sê het.



In die eerste hoofstuk word gewys hoe die Nuwe Testament aansluit by en voortbou op beÂ-langrike gedagtes wat 'n mens reeds in die Ou Testament kry. Daarna volg 'n omvattende verÂ-kenning van die belangrike sake in die Nuwe TesÂ-tament, soos:


- Wie is God en wat doen Hy?
- Hoe lyk die mens en die wêreld waarin hy leef?
- Hoe moet gelowiges in die praktyk leef?
- Wat doen die Heilige Gees alles?
- Wat vertel die Nuwe Testament oor die einÂ-de?

Ontdek die boodskap van die Nuwe TeÂ-sÂ-tament onderÂ-soek hoe die temas van die Nuwe-Testamentiese boodskap ineenskakel en uitÂ-einÂ-delik 'n verstaanbare geheelbeeld vorm.
Publikasiedatum: 2015-05-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.