Vreemdeling

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431611102

Fiksie: Christelik

R 200
'n Aangrypende verhaal van leÂ-wens wat deur behoefÂ-tes en omstandighede, familie en liefde verbind word.

Die vreemdeling vertel die verhaal van Eliza wat tien jaar tevore na Wyatt-boorde gekom het. Nou is sy 'n weduwee met drie kinders en het 'n berg skuld wat sy alleen moet wegwerk. Maar sy het geen idee hoe om 'n boord alleen te behartig nie.

Wanneer 'n vreemdeling opdaag, dink Eliza dat hy geensins anders is as die ander werksoekers gedurende die Depressie nie. Maar die familiariteit waarmee Gabe na die plaas omsien, laat onbeantwoorde vrae ontstaan. Met 'n kwesbare hart word Eliza in sy wêreld ingetrek. Eliza is ook bang dat Gabe 'n verlede en motiewe wegsteek wat alles in die wiele kan ry waarvoor sy vir haar en haar kinders baklei.
Publikasiedatum: 2012-07-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development