Afslag slegs op aanlynbestellings

Skarlaken

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798178020

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 250
R 225Jy spaar R 25
Afgetrede polisieman Jaap Reyneke vra Sarah Fourie, 'n rekenaargenie met 'n kriminele rekord, om die raaisel rondom die dood van sy peetdogter, Janien Steyn, te probeer oplos. Janien was op die oog af geliefd, 'n suksesvolle kunstenaar met 'n slag vir besigheid, en op die punt om met haar universiteitsliefde te trou. Was dit selfdood of moord? Waarom is die toneel om haar liggaam so sorgvuldig, amper kunstig, gerangskik? En hoekom is haar rekenaar se geheue voor die tyd so sorgvuldig skoongevee?

Irma Venter is 'n joernalis by 'n mediamaatskappy in Johannesburg. Sy het al onder meer drie Pica-toekennings ontvang vir handel- en nywerheidskrywer van die jaar. Sy het ook die ATKV-woordveertjie vir 'n spanningsverhaal ontvang vir Skoenlapper (2012). Twee verdere romans, Skrapnel (2013) en Sondebok (2014) is ook positief ontvang.
Publikasiedatum: 2015-09-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.