Anderkant uit Stories oor trauma en hoop

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780624073390

Nie-fiksie / Non-fiction: Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography

R 230
Hanlie Retief, een van die bekendste Afrikaanse joernaliste, vertel die openhartige verhale van mense wat ongekende trauma beleef en tog ook oorkom het. In Anderkant uit kom beroemdes sowel as gewone mense aan die woord. Hanlie skryf oor wat sy in díe mense se oë sien en oor Suid-Afrikaners se uitsonderlike vermoë om trauma te oorkom.

Hanlie Retief is 'n alombekende joernalis en skryfwer van die topverkoper-biografie Byleveld. Haar weeklikse onderhoude met bekendes is een van die geliefdste rubrieke in Rapport. Sy het al die Sikuvile- en Piet Cillié-toekennings, Media24-Legends, ATKV-Mediaveertjies en Cum Laude Alumni-toekenning van die Universiteit van die Vrystaat ontvang.
Publikasiedatum: 2017-06-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development