Kreatiewe inkleurboek vir grootmense 4

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780798171762

Nie-fiksie / Non-fiction: Inkleurboeke / Colouring Books

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Inkleurboeke / Colouring Books
R 155
Dis tyd om te ontspan en jou kreatiwiteit tot uiting te bring! Kreatiewe inkleurboek vir grootmense 4 is gevul met 'n wonderlike versameling blom- en voëlpatrone wat beslis in almal se smaak sal val. En as jy boonop in die besonder van krulpatrone hou, is hierdie inkleurboek die een net vir jou. Trek gerus die inkleurkryte nader: dis tyd vir pret en plesier.

Michael O'Mara Books, 'n onafhanklike uitgewery in Groot-Brittanje wat reeds 29 jaar bestaan, het oor die jare heen 'n reputasie opgebou wat deur The Bookseller beskou word as 'shockingly successful'. Michael O'Mara Books publiseer meestal outobiografieë, biografieë en kinderboeke. Die uitgewery is reeds met verskeie toekennings bekroon.
Publikasiedatum: 2015-09-04

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development