Afslag slegs op aanlynbestellings

Bybelblokraaiboek

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780796312587

Christelik / Christian: Blokraaisels & Speletjies / Crossword Puzzles & Games

Christelik / Christian  -  Blokraaisels & Speletjies / Crossword Puzzles & Games
R 125
R 113Jy spaar R 12
Vir liefhebbers van blokraaisels is daar nou 'n Bybelblokraaiboek propvol blokraaie met Bybelse temas. Dit is 'n prettige manier om meer van die Bybel te leer en ook om jou kennis van die Bybel toets. Die Bybelblokraaiboek is nie net vir individue bedoel nie - dit kan selfs in kleingroepe of Sondagskoolklasse gebruik word. Dit sal ure se genot verskaf
Publikasiedatum: 2011-11-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.