Afslag slegs op aanlynbestellings

A luta Continua

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780928316834

Nie-fiksie / Non-fiction: Diere / Animals

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Diere / Animals
R 175
R 158Jy spaar R 17
Hierdie is 'n moet-lees boek vir elke natuurliefhebber wat die welsyn van ons olifantbevolking op die hart dra. Johan Fourie slaag daarin om die strategieë van die wildstropers asook die pogings om hul te uitoorlê op 'n spannende wyse aan die leser voor te hou sonder om die leser te ontstel, maar terselfdertyd die leser skerp onder die indruk te bring tot watter uiterstes die stropers sal gaan.

Johan Fourie skryf onderhoudend en met eerlikheid en passie oor die skemer wêreld van die stropers - mense wat gevorderde tegnologie, helikopters en groot geld inspan vir hul duistere motiewe. Sy deeglike kennis van die veld, natuur en die taktiek wat die stropers gebruik dra daartoe by dat hy die leser 'n naelbytervaring gee oor 'n saak wat elke Suid-Afrikaner na aan die hart behoort te lê.
Publikasiedatum: 2017-07-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.