Afslag slegs op aanlynbestellings

Moer toe die vreemde in

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798142069

Fiksie: Kortverhale

Fiksie  -  Kortverhale
R 225
R 203Jy spaar R 22
'Elke keer as ek my rugsak voortsleep deur hierdie dik sand en versengende hitte, dink ek: Wat de donner soek ek nou al weer hier? Die sweet bars uit en loop strome deur kopdoek en baard."
My brein is afgesluit, ek sien nie meer die blink kabbeling van die rivier regs en die ruwe kranse wat hierdie skeurvallei omsluit nie. Agter my string 'n klomp mense. My kliënte en my verantwoordelikheid.'
Of dit nou gaan oor sy ervaring as gids in die Visrivierskeurvallei in Namibië, sy ekspedisies na Kilimandjaro, sy besoek aan Timboektoe, of sy ander reise deur Afrika ... Johan Bakkes is 'n gebore storieverteller wat weet hoe om sy lesers mee te voer, hulle saam te neem na al die wonderlike plekke wat hy self al besoek het. Soos hy dit self stel: 'Ek is nie slim genoeg om strontstorietjies uit te dink nie - alles wat hier staan, is die reine waarheid, gesien deur my eie oë. Dis hoe dit moet wees, want dis die lewe ...'
'n Móét vir die avontuurlustige leser.
Publikasiedatum: 2001-12-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.