Die ongedanste dans Gevangenisgedigte 1976 1983

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798144025

Fiksie: Poësie

Fiksie  -  Poësie
R 350
R 280Jy spaar R 70
'n Versameling van al die gedigte wat hierdie internasionaal bekende digter geskryf het terwyl hy in 'n Suid-Afrikaanse gevangenis was in die sewentiger- en vroeë tagtigerjare vir sy anti-apartheidsbedrywighede. Breyten Breytenbach se lewe en sy loopbaan as digter en skilder is geweldig ontwrig deur sy sewe jaar lange gevangenskap.
Publikasiedatum: 2005-03-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.