Wielie Walie Woelwaters Haas Das leer ons van teenoorgesteldes

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798170598
R 145
In hierdie reeks kartonboeke met skoonvee-pen en uitvoubladsye leer kinders speel-speel basiese konsepte ken saam met Louise Smit se bekendste karakters uit die destydse TV-programme, Wielie Walie en Haas Das. In hierdie boek leer kinders alles van teenoorgesteldes saam met Haas Das en die diere van diereland.
Publikasiedatum: 2015-09-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development