Wielie Walie Woelwaters Bennie Boekwurm leer ons van vorms

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798170581
R 145
In hierdie reeks kartonboeke met skoonvee-pen en uitvoubladsye leer kinders speel-speel basiese konsepte ken saam met Louise Smit se bekendste karakters uit die destydse TV-programme, Wielie Walie en Haas Das.
Kom leer alles van vorms saam Bennie Boekwurm, die Wielie Walie-parkie se slimste storieverteller.
Publikasiedatum: 2015-09-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development