Na die geliefde land

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798148283
R 275
George Neethling wat sedert sy vyfde jaar in Europa woon, kom na sy ouers se dood Suid-Afrika toe om die erfplaas Rietvlei te besoek.
Maar op die plaas vind hy nie veel meer as ruines nie, en terwyl hy in die omgewing bly, word hy geleidelik bewus van die onderstrominge van geweld en vrees in 'n geisoleerde gemeenskap wat na 'n revolusie in vrees vir hul nuwe bewindhebbers leef.
Publikasiedatum: 2007-05-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development