Afslag slegs op aanlynbestellings

Die Kat Kom Kuier

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798156943

Children: Ouderdomsgroep 10 - 12

Vertaler: Leon Rousseau
Children  -  Ouderdomsgroep 10 - 12
R 140
R 126Jy spaar R 14
"Arme Boet en sy sussie Sannie sit verlangend voor die venster. Buite reën dit en die wêreld is nat. Hulle wens hulle kan uitgaan, maar hulle weet hulle kan nie. Hulle is doodverveeld, totdat . . . 'n vreemde, vrolike, pratende kat opdaag en die plek behoorlik op horings neem!

Dr Seuss se boeke vir beginners is wêreldberoemd omdat hulle kinders so maklik en moeiteloos leer lees. Leon Rousseau se wonderlike vertaling van hierdie klassieke boek sorg vir 'n heerlike leesavontuur."
Publikasiedatum: 2012-04-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.