Afslag slegs op aanlynbestellings

Maak n kopskuif

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431608270

Nie-fiksie / Non-fiction: Populêre Sielkunde / Popular Psychology

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Populêre Sielkunde / Popular Psychology
R 230
R 207Jy spaar R 23
Die hedendaagse samelewing gaan gebuk onder giftige gedagtes wat letterlik ons gesondheid benadeel. Wat jy dink, beinvloed inderdaad jou liggaamlike en emosionele gesondheid!
Met ondersteuning van onlangse wetenskaplike en mediese navorsing gee dr. Caroline Leaf in Maak 'n kopskuif vir ons 'n Bybelsgebaseerde voorskrif wat ons sal help om gesonder te leef deur ons denkpatrone te verander. Sy wys hoe 'n kopskuif ons in staat sal stel om gelukkiger, gesonder en meer vreugdevolle lewens te lei, ons doelwitte te bereik, ons lewe onder beheer te kry en selfs ons intelligensie te verhoog.
Elke hoofstuk word afgerond met die kernpunte in die hoofstuk vir maklike naslaan en terugskouing. Verder bied hierdie boek ook 'n praktiese 21-dag-breindetoksplan wat jou lei om giftige gedagtes met gesondes te vervang.
Maak 'n kopskuif is bedoel vir almal wat nie meer 'n slagoffer van hulle gedagtes wil wees nie, maar hulle brein se volle potensiaal wil benut.
Publikasiedatum: 2014-06-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.