Liefde in die Ou Kaap

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799365115

Fiksie: Romanses

Fiksie  -  Romanses
R 255
R 128Jy spaar R 127
Don Poseidon
Lilie

Sarah du Pisanie het spesiaal twee splinternuwe romanses geskryf wat in een bundel uitgegee word. Dit speel af in die ou Kaap in die sewentien- en agtienhonderds.

Don Poseidon speel af in 1790 in die tyd wat Franse adellikes moet vlug om die guillotine te ontkom. Vermom as 'n kajuitjonge gaan 'n beeldskone jong edelvrou aan boord van 'n skip wat haar veilig aan die Kaap de Goede Hoop moet besorg.

Lilie is die verhaal van 'n jong meisie wat in die ou Kaap van die vroee agtienhonderds moet veg teen haar liefde vir 'n man wat aanvanklik nie van haar as vrou bewus is nie.
Publikasiedatum: 2014-04-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.