Selfone Skelms en Sjokolade

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799370362
R 140
Lindie en haar maats se skooltermyn skop af met allerhande probleme. Wie is die twee geheimsinnige mans wat agter Lindie en Talita aan is - en wat wil hulle hê? En dan is daar nog Gina se katastrofiese nuwe haarstyl, Matrone wat 'n sjampanjebottel ontdek het en vasbeslote is om die skuldiges uit te snuffel, en die aantreklike Diaan met die kuiltjies wat Lindie se bene lam maak...
Publikasiedatum: 2014-10-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development