Leer Afrikaans sonder om jou rieme styf te loop EAT Graad 4 tot 12

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9789000036424

Leermiddels: Graad 4

Leermiddels  -  Graad 4
R 380
Omdat Afrikaans as 'n akademiese taal verskil van die spreektaal, ondervind baie kinders probleme in hul huistaal op skoolvlak. Dikwels word daar van kinders verwag om eksamen te skryf oor werk wat soms nie eers behoorlik in die klas behandel is nie omdat die kinders veronderstel is om dit te 'weet'. Hulpbronne wat in die klas gebruik word, gee dikwels enkele voorbeelde en die res van die voorbeelde word 'n verrassing vir die toets. Hierdie handboek kan in hierdie behoefte voorsien. Reëls om die taal te verstaan word sover moontlik gegee om begrip te vergemaklik. Die boek behandel die volgende onderwerpe in diepte:
Taalkunde
Fonetiek (klankleer)
Taalvariëteite
Uitbreiding van Afrikaans
Morfologie (woordleer)
Woordsoorte
Semantiek (betekenisleer)
Poësie
Prosa
Idiomatiese taal- en woordgebruik
Sintaksis en sinsbou
Woordeskatuitbreiding
Aanbevelings
Volledige riglyne vir transaksionele skrywe
Wenke
Die kurrikulum sowaar in 'n neutedop!

Die boek gaan 'n moet wees in elke skoolkind se tas, veral omdat onderrigtyd vir taalwerk drasties verminder is, met die implementering van CAPS.
Publikasiedatum: 2014-09-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.