Kodenaam Icarus

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799372625

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 265
R 212Jy spaar R 53
Vic Nel wou net 'n normale lewe lei met 'n vrou, 'n kind, dalk 'n hond en 'n kat, maar die laaste dae van die apartheidsregering het hom opgesaal met 'n klomp onsmaaklikhede wat sy gesin verwoes het. Dinge waarvoor hy nooit om amnestie gaan pleit het voor die Waarheid- en Versoeningskommissie nie
Publikasiedatum: 2015-02-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.