Die Groot Geloofskommentaar

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431606160

Christelik / Christian: Bybelstudie / Bible Study

Christelik / Christian  -  Bybelstudie / Bible Study
R 300
R 240Jy spaar R 60
Bybelkommentare is lankal nie meer net vir predikante nie! Gewone gelowiges wat voel hulle BybelÂ-lees het in 'n groef beland, sal juig oor Die Groot Geloofskommentaar van Adrio Konig. Hierdie kommentaar is anders in die sin dat dit groot geloofsake as geheel in elke Evangelie en Handelinge behandel. Adrio Konig ondersoek 'n wye verskeidenheid geloofstemas soos dit in die Bybelboeke voorkom, onder andere: Die gesamentlike boodskap van die Evangelies. Ooreenkomste tussen die Evangelies. Vervulling van profesiee. Die verhouding tussen Jesus en die Vader. Die lyding van Jesus. Die doop. Hemel, hemelvaart en wereldbeeld. Die Groot Geloofskommentaar ondersoek geloofsinligting op elke groot geloofstema en die onderwerpregister vergemaklik naslaan. Hierdie kommentaar is vir elke gelowige wat die Evangelies en Handelinge met insig wil lees.
Publikasiedatum: 2014-01-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.