Lang Henning En Die Skaapdiewe No 7

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780620462556
R 65
Kruis en dwars deur die Groot Karoo agtervolg Lang Henning en Boet n bende skaapdiewe. Die spoor lei na n verlate opstal - maar dan word Henning geskiet - en moet Boet alleen die skurke vastrek
Publikasiedatum: 2011-02-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development