Zackie Mostert 1 en die ongelooflike kulkunsie

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799346480
R 90
Zackie ontdek 'n ou boks in die buitekamer. Dis propvol dinge waarmee jy ONGELOOFLIKE kulkunsies kan doen! Hy en Vincent besluit om 'n vertoning by die skool aan te bied. Maar dan loop een van Zackie se FANTASTIESE toertjies skeef ... en hy en Vincent is in GROOT MOEILIKHEID!
Publikasiedatum: 2013-08-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development