Thomas@moordnet

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799349474

Kinders: Ouderdomsgroep 10 - 12

R 140
Dit spook in Thomas-hulle se nuwe huis! Hy hoor geheimsinnige voetstappe voor sy kamerdeur, deure gaan onverklaarbaar oop en toe en sy drukker spoeg die een vreemde boodskap na die ander uit. Met die hulp van sy vriende, Hannes en Alex, en 'n paar soektogte op die Internet, slaag Thomas daarin om die raaisel rondom 'n moord wat 'n eeu vantevore in hulle huis plaasgevind het, op te los.

'n Spanningsverhaal wat jong lesers behoorlik sal laat naels kou!
Publikasiedatum: 2007-11-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development