Helde met Hoewe Bokkie

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928261995
R 100
Hierdie is die tweede verhaal in die Helde met Hoewe reeks: die storie van Bokkie, die legendariese perd van genl. Koos de la Rey, soos vertel uit die perd se bek.
"n Pragtige oorspronklike verhaal, sensitief en met deernis geskryf." ~ Professor Fransjohan Pretorius
Publikasiedatum: 2015-09-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development