Stalmaats 12 Afskeidsrit

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799351255

Kinders: Ouderdomsgroep 10 - 12

R 110
Daar lê 'n besige tyd vir Anri en die ander Stalmaats voor.
Dit is amper die einde van die jaar en die eksamen is om die draai.
By die ryskool reël oom Dewald en tannie Maja 'n spesiale afskeidsrit en Anri-hulle besluit om iemand te verras.
Publikasiedatum: 2011-09-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development