Skrikkelmaan

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799351682
R 240
Beáte Sonnekus se wêreld spat uitmekaar na haar pa se dood. Sy erf wel die Sonsoeker-miljoene, maar dit vergoed nie vir haar verlies nie. Sy sukkel om haar lewe terug op koers te kry want die skok van die gru-ongeluk veroorsaak fisieke simptome wat met post traumatiese stres verband hou.
Publikasiedatum: 2011-09-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development