Die merkwaardige wysheid van Salomo

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781432204129
R 130
Daar is so baie dinge waaroor jy elke dag dalk wonder, hoe om 'n sukses te maak van iets, hoe om eerlik te wees, hoe om reg te leef? Al hierdie
wyshede word deur die wyse Salomo vir jou gegee.
Bekende radiopersoonlikheid, ST Potgieter het 'n wysheid vir elke dag uit Spreuke gehaal om jou lewe elke dag te verryk. Met 365 wyshede het
jy 'n jaar gevul met goeie raad oor hoe om regtig te lééf.

Spreuke 2:7: 'God laat hulle wat reg leef, sukses behaal.'
Publikasiedatum: 2015-03-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development